Note
12345 ( 0,00 / 5 ) - ( 0 )
Loading...
Type(s) Hebdomadaire
Langue(s) Afrikaans
Pays et région Namibie / Namibie
Villes(s) Windhoek
Courriel
Site Web Visiter
  • Covid-19: Wipwarit duur voort
    le 06/03/2021 à 8:17

    Covid-19: Wipwarit duur voort Gister is opnuut meer as 200 nuwe gevalle vir Namibië aangekondig.Gemeet oor sewe dae het die daaglikse gemiddeld tog van 180 na 179 verminder in vergelyking met ‘n gemiddeld van 204 gevalle per dag op 25 Februarie 2021.Ons tweede grafiek wys die […]

  • Kaptein Temba besef gewig wat sy aanstelling dra
    le 05/03/2021 à 2:36

    Kaptein Temba besef gewig wat sy aanstelling dra Krieket Tinus van Staden – Die groter betekenis van sy aanstelling as Suid-Afrika se nuwe witbal-krieketkaptein is nie vir Temba Bavuma verlore nie.Hy besef maar alte goed wat dit op ’n maatskaplike vlak beteken om die eerste etniese […]

  • 210 nuwe gevalle waarvan die meeste in Okahandja
    le 05/03/2021 à 1:25

    210 nuwe gevalle waarvan die meeste in Okahandja Uit die 210 gevalle wat vandag aangemeld is, is die hoogste getal (53) in Okahandja aangeteken. Uit die 210 gevalle is 88 leerlinge waarvan 49 op Okahandja is. Die nuwe gevalle sluit ook agt onderwysers en nege gesondheidswerkers in. Die […]

  • Covid-19: Weeklikse oorsig
    le 05/03/2021 à 11:51

    Covid-19: Weeklikse oorsig Nuwe gevalle van Covid-19 daal opnuut in Namibië in kontras met die toename wat ons verlede Vrydag gerapporteer het.Die gemiddelde nuwe gevalle per dag, gemeet oor sewe dae, het teen Woensdag op 180 gestaan – ‘n afname van 17%.Dit is ondanks ‘n […]

  • Gewapende rowers slaan op die vlug
    le 05/03/2021 à 10:56

    Gewapende rowers slaan op die vlug Francoise Steynberg - 'n Gewapende rooftog het vanoggend in Shoprite op Okakarara plaasgevind, het adj.komm. Naukalemo Andreas, die koördineerder vir misdaadondersoeke in die Otjozondjupastreek pas aan Republikein bevestig. Volgens bronne op die toneel het […]

  • Covid-19: Jongste in beeld
    le 05/03/2021 à 8:28

    Covid-19: Jongste in beeld Totale gevalle van Covid-19 in Namibië staan nou digby 39 500.Ons grafika beeld die situasie en getalle uit soos dit lyk met gister se aankondiging van amptelike data vir Woensdag. Dit was Woensdag 335 dae sedert die eerste gevalle van die virus in Maart 2020...

  • Leading in humility
    le 04/03/2021 à 10:00

    Leading in humilityA hands-on mother leading a great cause Ester Kali is the chief executive officer of Letshego Holdings (Namibia) Limited and Letshego Bank (Namibia) Limited. She has been serving in this position for over five years. Wetumwene Shikage ...

  • Katutura hospital beds get facelift courtesy of FirstRand Namibia
    le 04/03/2021 à 10:00

    Katutura hospital beds get facelift courtesy of FirstRand Namibia A donation of N$357 400 by FirstRand Namibia Hope Fund saw repair work on 52 Stiegmeyer beds commence at the Intermediate Hospital Katutura last week.“We were made aware of the shortage of medical beds at the hospital and […]

  • Meatco announces 2021 cattle procurement strategy
    le 04/03/2021 à 10:00

    Meatco announces 2021 cattle procurement strategy STAFF REPORTERMeatco’s Livestock Production and Value-Addition Department has devised a robust strategy to buy cattle from local cattle producers with marketable cattle.The department aims to buy animals from communal and commercial […]

  • Lesersfoto's 5 Maart 2021
    le 04/03/2021 à 10:00

    Lesersfoto's 5 Maart 2021 Tot oorlopens toe: “Dit is die Koës-pan,” sê Hannika Conradie. Nog op pad: “Dit reën tussen Rehoboth en Windhoek,” sê Eunice Carew.Prettig: “Kind in die water.” Die foto is per WhatsApp gestuur.Lekker: “My […]

  • Uiteindelik, ’n nat Noordweste!
    le 04/03/2021 à 10:00

    Uiteindelik, ’n nat Noordweste! yandi@republikein.com.na Yandi du Plessis – Daar is ’n paar dinge wat regtig eie aan Namibië is. Tafel Lager (lekker bier oor die algemeen), Jägermeister (ek belowe ek gaan nie net oor alkohol skryf nie), EES, ons geel nommerplate, ons […]

  • 20 jaar gelede
    le 04/03/2021 à 10:00

    20 jaar gelede Maandag 5 Maart 2001- Namibië se net meer as 2 000 troepe in die Demokratiese Republiek van Kongo (DRK) word waarskynlik sedert begin verlede jaar eksklusief aangewend om die diamantmyn by Maji-Munene op te pas.

  • Kunene ly dors en honger
    le 04/03/2021 à 10:00

    Kunene ly dors en hongerDroogte versterk sy knelgreep Die voortslepende droogte in die Kunenestreek laat mens en dier desperaat, met Maart wat hul laaste hoop op reën bied. Mnr. Uazamembo Mutambo, Opuwo-gemeenskapslid: “Mense self het hulp in die vorm van voedselbystand nodig en is al […]

  • Mediese studente kla
    le 04/03/2021 à 10:00

    Mediese studente klaOpleiding nie dieselfde as in Windhoek Finalejaar mediese studente sê in 'n petisie hulle het nog nie vir die jaar gereg Henriette Lamprecht – Finalejaar mediese studente verbonde aan die Universiteit van Namibië se mediese skool doen “doelloos” […]

  • Pandemic banking
    le 04/03/2021 à 10:00

    Pandemic banking It is financial results season and the impact of Covid-19 and measures to contain its spread are obvious from the performance of local companies. Yesterday, both FirstRand Namibia, with FNB Namibia as its flagship brand, and Letshego Holdings Namibia released their interim and […]

  • Covid gobbles FirstRand Nam earnings
    le 04/03/2021 à 10:00

    Covid gobbles FirstRand Nam earningsInterim profit down nearly N$60 mln A drop in net interest income and a jump in impairment charges shaved 9% off the locally-listed group’s profit in its past half-year. The economic impact of Covid-19 continued to place acute pressure on the group’s […]

  • Spike in Letshego Nam’s impairment charge
    le 04/03/2021 à 10:00

    Spike in Letshego Nam’s impairment charge The group remains well placed to grow revenues through ongoing innovation and pursuit of its inclusive finance strategy. – Letshego Holdings Namibia Jo-Maré Duddy – Letshego Holdings Namibia’s (LHN) impairment charge for the […]

  • Vaarwel Aupapa Eliphas Shipanga
    le 04/03/2021 à 10:00

    Vaarwel Aupapa Eliphas Shipanga /AWEBAHE JOHANNES //HOESEB SKRYF:Daar is keurders wat oor die gawe beskik om talentvolle sokkerspelers uit te ken.Hierdie soort speler met die belowende talent om in 'n uitstekende sokkerspeler te ontluik, word aan verskeie fiksheidstoetse onderwerp en daarna deur […]

  • Grappies
    le 04/03/2021 à 10:00

    Grappies Van KoosS:Die blondine is besig om 'n TV te koop en vra: “Het julle kleur-TVs?” “Natuurlik”, sê die verkoopsman. Die blondine sê: “Gee my `n groene asseblief!” • • •Matriekseun in apteek: “Het julle dalk...

  • Reuse vat hoek by die mond
    le 04/03/2021 à 10:00

    Reuse vat hoek by die mondRekordkabeljoue by Kunenemond gevang Die droom van elke hengelaar is om so 'n grote uit te trek. Erwin Leuschner – Sedert November 2020 word in die mond van die Kunene­rivier 'n buitengewone aantal ­rekordgroot kabeljoue gevang. Ervare Namibiese rots- en […]

  • Windhoek Hospitality Culinary College holds an open day
    le 04/03/2021 à 10:00

    Windhoek Hospitality Culinary College holds an open day WHCC, in partnership with BHMS, offers an international education that combines academic studies with professional development and real-life work experience. This in itself will help students gain a solid foundation to achieve their individual […]

  • Weer vir 5 Maart 2021
    le 04/03/2021 à 10:00

    Weer vir 5 Maart 2021 BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met 'n fris suidewind in die Suide.KUS: Meestal sonnig en warm tot baie warm met moontlike 0osweer.GETYE BY WALVISBAAI: H 07:46 L 14:01 H 20:23VOORUITSIGTE

  • Woord van die week
    le 04/03/2021 à 10:00

    Woord van die week straks bw. Ook strakkies en selde strak. 1 Miskien of dalk: Die hutte se deure was van loergate voorsien sodat die besoekers soggens kon vasstel of daar nie straks 'n leeu of 'n olifant voor die deur wag nie (Custos,...

  • Opleidingsowerheid se bedryfshoof bedank
    le 04/03/2021 à 10:00

    Opleidingsowerheid se bedryfshoof bedank Die Namibiese Opleidingsowerheid (NTA) het Dinsdag aangekondig dat mnr. Richwell Lukonga as die bedryfshoof van dié entiteit bedank het. Sy termyn sal op 31 Maart 2021 amptelik tot ’n einde kom, waarna hy ander professionele belangstellings […]

  • Zim expects maize output to more than triple
    le 04/03/2021 à 10:00

    Zim expects maize output to more than triple Zimbabwe expects to harvest up to 2.8 million tonnes of the maize this year, three times 2020 output thanks to higher than usual rainfall, official data showed on Wednesday.The southern African nation endured devastating droughts in the past two […]

  • Vlooimark vir liefdadigheid
    le 04/03/2021 à 10:00

    Vlooimark vir liefdadigheid Tanja BauseDie Alte Feste Lions-klub in Windhoek hou môre 'n vlooimark by hul perseel op die hoek van Centaurus- en Jan Jonkerstraat in Windhoek.Die geld wat by die vlooimark ingesamel word, sal vir verskeie welsynorganisasies gebruik word. Van die geld...

  • Kopiereg vir plaaslike inhoud ondersoek
    le 04/03/2021 à 10:00

    Kopiereg vir plaaslike inhoud ondersoekKopieregwet van 1994 steeds van toepassing Die kunsministerie en Bipa wil die toepaslike wetgewing hersien en moderniseer as deel van hul pogings om plaaslike inhoud te bevorder. Dirk Heinrich Namibiese fotograaf; “Ons kunstenaars moet eintlik daarvoor […]

  • New Public Procurement Act to address loopholes
    le 04/03/2021 à 10:00

    New Public Procurement Act to address loopholesProper consultations lead to effective implementation Input from the public entities, business communities and other interested stakeholders are very vital. Through the consultations, it was realised that certain provisions of the Act need to be […]

  • Negative rates effective tools to spur growth
    le 04/03/2021 à 10:00

    Negative rates effective tools to spur growth Easing financial conditions Central banks that adopted negative rates may be able to cut them further. Many central banks may be forced to consider negative interest rates "sooner or later," given evidence the policy has succeeded in easing financial […]

  • If you continue to work hard, success will follow
    le 04/03/2021 à 10:00

    If you continue to work hard, success will followDeloitte auditing firm produces stars in the financial industry Alma Atta Ashipala is a senior assistant at Deloitte Namibia. Monique AdamsThe soft-spoken Ashipala was born and raised in Walvis Bay, where she attended Naraville Primary School and […]

  • 'n Eerste vir Afrika
    le 04/03/2021 à 10:00

    'n Eerste vir AfrikaLiggaam se natuurlike helingsprosesse gebruik Namibië sal die eerste land op die vasteland wees met 'n kliniek vir NeuroPhysics-terapie wanneer Anke Becker haar droom verwesenlik. Anke Becker – Gekwalifiseerde neurotrician – “Dit kan die lewe van enigeen […]

  • Keeping up with the times anda technology
    le 04/03/2021 à 10:00

    Keeping up with the times anda technology TransNamib introduces new train operations system to improve efficiency TransNamib has developed a new train operation management system that will increase operational efficiency and cut costs. The Transportation Management System (TMS) will replace the […]

  • Young Namibian blossoms
    le 04/03/2021 à 10:00

    Young Namibian blossoms Passionate young resettled farmer ploughs her way to success Post-settlement loan beneficiary Elize Eliphas (32) is a young female resettled commercial farmer in the Maltahöhe district near Mariental in the Hardap Region.Eliphas' farming journey started at the tender […]

  • Putting the client's need before anyone else
    le 04/03/2021 à 10:00

    Putting the client's need before anyone elseSanlam financial adviser Armas Nikanor would love the opportunity to manage a team and shape them into successful workers. Nikanor provides strategic advice on a variety of financial products and services. Michelline NawatisesArmas Nikanor was born and […]

  • WhatsApp 5 Maart 2021
    le 04/03/2021 à 10:00

    WhatsApp 5 Maart 2021 Ek's so trots op ons nuwe burge­meester en sy span vir hulle prestasie om jarelange kragskuld tot op zero-balans te bring. Dis nou wat jy noem diens aan jou verskaffers, en jou inwoners. Wonder maar net hoekom kon die vorige rade dit nie ook doen nie....

  • Hollard sal opname oor Gondwana-gaste staak
    le 04/03/2021 à 10:00

    Hollard sal opname oor Gondwana-gaste staak'Saak is nie teruggetrek' Gondwana eis van dié versekeringsreus om nie vertroulike ­persoonlike inligting van sy gaste met 'n derde party te deel nie. Francoise Steynberg – 'n Dringende hofbevel van Gondwana Collection Namibia teen die […]

  • SMS'e vir 5 Maart 2021
    le 04/03/2021 à 10:00

    SMS'e vir 5 Maart 2021 ". . . verhewe bo kritiek?" Ek kan verstaan dat huiseienaars verantwoordelikheid vir hulle eie sypaadjies moet aanvaar, maar hoekom mense dwing om hulle outomatiese hekke binnekant die grensmuur te plaas, ongeag die koste en praktiese probleme wat daarmee saamgaan? As […]

  • Albwardy bestee N$1 miljard op Komsberg
    le 04/03/2021 à 10:00

    Albwardy bestee N$1 miljard op KomsbergBinnekort die sitruskoning van Namibië Plaas Komsberg floreer onder sy nuwe eienaar en bestuur. Ronelle Rademeyer – Vier jaar nadat mnr. Ali Saeed Juma Albwardy (64) van die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) die plaas Komsberg aan die Oranjerivier […]

  • Bybelse wysheid
    le 04/03/2021 à 10:00

    Bybelse wysheid JAKOBUS 5:20 & HEBREëRS 1:1 – 3 …weet dan dat hy wat 'n sondaar van sy dwaalweg terugbring, hom uit die dood red en maak dat 'n menigte sondes vergewe word. In die verlede het God baie keer en op baie maniere met...

  • Sustainable finance a catalyst for recovery
    le 04/03/2021 à 10:00

    Sustainable finance a catalyst for recovery‘Put your money where it matters the most’ The fastest and most cost-effective way to address energy supply is through renewable power projects. We believe that Namibia is primed for a sustainable finance boom, given its potential in the […]

  • COMPANY NEWS IN BRIEF
    le 04/03/2021 à 10:00

    COMPANY NEWS IN BRIEF Kenya's Equity Group launches loan facility Kenya's Equity Group Holdings said on Wednesday it had launched a lending facility worth 75 billion Kenyan shillings (US$685 million) to help small and medium-sized enterprises (SMEs) recover from the economic impact of the […]

  • The innovative Paratus signs big
    le 04/03/2021 à 10:00

    The innovative Paratus signs big Paratus Namibia signs first ‘infrastructure sharing’ agreement STAFF REPORTERParatus Namibia has signed its first ‘fibre open access’ agreement onboarding Africa Online as a client. This is the first of many deals in which Paratus will […]

  • Nuwe planne vir 'n ou, ou vesting
    le 04/03/2021 à 10:00

    Nuwe planne vir 'n ou, ou vesting WILLEM DE WET SKRYF:Kêrels, die onbevoegdheid en verval is besig om ons te oorval.Ek woon die naweek 'n skole boogskietkompetisie by op Vegkop en ek het redelik tyd op hande tussen die “shoots”. Ek stap daar rond en bekyk eerstens die […]

  • Iyaloo Magongo, the passionate young lady is the founder of the Wine Club
    le 04/03/2021 à 10:00

    Iyaloo Magongo, the passionate young lady is the founder of the Wine Club The opportunity for young individuals to network and enjoy wine Iyaloo MagongoWindhoek Wine Club is a club established in 2020 which promotes the love of wine by providing other wine lovers the chance to learn about the […]

  • Ons taal
    le 04/03/2021 à 10:00

    Ons taal Kinders en griffels Ek wonder hoeveel kinders nog weet wat ‘n griffel is? Goed, ek gee nou my ouderdom (of eerder hoe jongerig ek is) ’n bietjie weg, want ek het ook nog nooit ‘n griffel gesien nie. Ek lees dat ’n griffel iets is waarmee ons...

  • Boer word 'n kunstenaar
    le 04/03/2021 à 10:00

    Boer word 'n kunstenaarEg Namibiese karakters sy ­gunstelinge Met sy skepping van animasie­karakters leef Jan Barnard sy passie uit. Tanja Bause – “My grootword was tussen mense van die grond. Die drang om te boer, was te sterk, die vry wees en spasie het altyd gewen, maar nou […]

  • Empowering futuristic knowledge workers
    le 04/03/2021 à 10:00

    Empowering futuristic knowledge workers Chaze NalisaOver 50 years ago, long before majority of today's workforce was born, the social scientist and father of modern management, Peter Drucker, said that a time would come when the ability to think and adapt would become more valuable than physical […]

  • Japanese government donates food aid worth N$42 million
    le 04/03/2021 à 10:00

    Japanese government donates food aid worth N$42 million STAFF REPORTERThe deputy prime minister and minister of international relations and cooperation, Netumbo Nandi-Ndaitwah, and Japanese ambassador Harada Hideaki signed a food aid agreement this week.The agreement will see Japan provide food […]

  • Drie uit drie vir Wanderers
    le 04/03/2021 à 10:00

    Drie uit drie vir Wanderers Krieket Andrew Poolman – Die eerste span se oorwinning teen Ceiling Centre WHS Old Boys was laas naweek nie die enigste hoogtepunt vir Samsung FNB Wanderers krieketklub nie, met sy tweede en derde spanne wat ook oortuigend aan die wenkant was.Wanderers II het by […]

  • BW Kudu collaborates with Namcor
    le 04/03/2021 à 10:00

    BW Kudu collaborates with NamcorInvesting in the youth of Namibia Essay competition to increase awareness of the oil and gas sector in the national economy. the Kudu gas field, BW Kudu, in collaboration with Namcor and the ministry of mines and energy, has invited grade 9 to 12 learners across […]

Laisser un commentaire

Votre adresse de messagerie ne sera pas publiée. Les champs obligatoires sont indiqués avec *