Rooi Rose

rooi rose | Stylvol, sinvol, propvol

rooi rose is die klassieke alles-in-een-tydskrif vir die stylvolle Afrikaanse vrou wat sukses nastreef en haar uniekheid uitleef deur te luister na die klop van haar eie hart.

Note
12345 ( 3,00 / 5 ) - ( 2 )
Loading...
Type(s) Mensuel
Langue(s) Afrikaans
Villes(s) Le Cap
Catégorie(s) Presse féminine / Société
Courriel
Site Web Visiter
  • Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red
    par Karlien Meiring le 26/04/2024 à 5:16

    Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te laat lyk en voel. Nuut, nuut, nuut Moisture Boost Filler Serum vir droë en gedehidreerde vel Ons jongste Advantage-serum is soos ’n vars briesie en The post Geniet serums met African […]

  • Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!
    par Karlien Meiring le 26/04/2024 à 12:06

    Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, Ek Belowe. Die enkelsnit roep herinneringe op aan klassieke treffers soos Tussen Woorde, Lief Vir Jou en Dis Tyd, maar met ‘n verfrissende moderne The post Juanita du Plessis is […]

  • WEN ‘n L’Oréal Paris-geskenkpak ter waarde van meer as R1 000!
    par Karlien Meiring le 26/04/2024 à 11:23

    Ervaar die skoonheidsrevolusie met L’Oréal Paris en hul produkte wat met hialuronsuur geformuleer is. Sê totsiens aan droë vel en hare en “hello” vir ‘n wêreld van bevogtigting en glans. Revitalift Filler serum: Ontdek die krag van hialuronsuur om […]

  • Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album
    par Karlien Meiring le 26/04/2024 à 9:48

    Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met die vrystelling van hul jongste enkelsnit en album, Brandstigter. Die titelsnit is deur James Boland en Nick Jordaan geskryf, en bied ’n hedendaagse Bonnie en The post Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met […]

  • 10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!
    par Karlien Meiring le 26/04/2024 à 8:31

    Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-     kompetisie gekroon. Alle hoop was op ’n      Mej Heelal-     kroon en toe sy met leë hande tuiskom, was die teleurstelling The post 10 redes waarom jy die Mei-uitgawe […]

  • Hoe om jou wit tekkies te was
    par Bea Lingenfelder le 25/04/2024 à 8:37

    Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te trek, maar sodra dit vuil raak, is dit nie meer dieselfde nie. Ons wys jou hoe om jou wit tekkies skoon te maak en weer daardie kraakvars voorkoms te gee. Deur Susra Matthee. Hooffoto Pexels The post Hoe om jou […]

  • As die onheil jou tref
    par Anelle Tewson le 25/04/2024 à 8:19

    Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die alledaagse onweer hanteer ’n mens maar teen wien dank. Maar as ’n orkaan van rampe, geweld of misdaad jou tref, kan die stormskade jou reddeloos The post As die onheil jou tref appeared first on rooi rose.

  • 7 maniere om jou hoë bloeddruk te verlaag
    par Salome Delport le 25/04/2024 à 7:57

    Baie Suid-Afrikaners ly aan hoë bloeddruk. Ons wys jou waarvoor jy moet oppas, en hoe om jou bloeddruk te verlaag. Daar is net één betroubare manier om uit te vind of jy hoë bloeddruk het, en ons wys jou hoe. The post 7 maniere om jou hoë bloeddruk te verlaag appeared […]

  • Bekommerd oor borsvoeding? Hier’s raad
    par Rooi Rose le 25/04/2024 à 7:49

    Borsvoeding kan ’n uitdagende taak vir ’n nuwe mamma wees, veral as mense om haar haar selfvertroue met vertellinge van hul eie negatiewe ervaringe afbreek. Hanteer dit so. The post Bekommerd oor borsvoeding? Hier’s raad appeared first on rooi rose.

  • 5 maniere om depressie te bekamp
    par Michelle Nortje le 25/04/2024 à 7:30

    Bekamp depressie met hierdie vyf maniere en verbeter so jou geestesgesondheid. The post 5 maniere om depressie te bekamp appeared first on rooi rose.

  • 10 wenke om jou kanse op beroerte te verminder
    par Catherine Schenck le 25/04/2024 à 7:23

    Baie vroue kry beroertes, maar dit is moontlik om jou kanse op beroerte te verminder. Hier is 10 praktiese wenke wat jy sommer nou dadelik kan begin toepas. The post 10 wenke om jou kanse op beroerte te verminder appeared first on rooi rose.

  • Maak tuin met min geld en min moeite
    par Michelle Nortje le 25/04/2024 à 7:18

    Wanneer sake rof raak en jy jou sente ’n paar keer moet omdraai, trek die tuin gewoonlik aan die kortste ent. Dis nie nodig nie. Jy kan ’n pragtige tuin hê as jy slim te werk gaan. Deur Cobus Smit. Foto’s deur Lien Botha The post Maak tuin met min geld en min moeite […]

  • Wat om te doen met disleksie
    par Anelle Tewson le 25/04/2024 à 6:06

    Deur Salomé Delport Wat jy onder geen omstandighede mag doen nie, is om die persoon te etiketteer, sê dr. Peter Velloza, voorstander van die Dore-tegniek wat spesifiek daarop fokus om mense met disleksie te help. “Etikette skep by veral kinders The post Wat om te doen met […]

  • Geboorte-orde en jou toekoms
    par Anelle Tewson le 25/04/2024 à 5:51

    Deur Anet Schoeman In baie gesinne glo die ouer sibbe baie verontreg dat die kleintjies met moord wegkom. Die oueres sê vir hulle was die leisels maar baie kort en die druk om te presteer baie groter. Hoewel ons as The post Geboorte-orde en jou toekoms appeared first on rooi rose.

Laisser un commentaire

Votre adresse de messagerie ne sera pas publiée. Les champs obligatoires sont indiqués avec *